Allegaartjie 6

In vandag se Allegaartjie verduidelik Chris Bekker waarom die rand na die onrus in Marikana verswak het. Etiket gesels oor die Pendoring-toekennings wat hulle onlangs ontvang het en Steve Hofmeyr vertel ons watter eienskappe reken hy die Grootste Afrikaner van Alle Tye moet hê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae