Podcast: Play in new window
In vandag se Allegaartjie gesels ons met Marinda Viviers, ‘n voedingskundige, oor die verband tussen gesonde eetgewoontes, konsentrasie en aandagafleibaarheid. In die eerste aflewering van ʼn reeks oor Ilse Salzwedel se boek, Onvertelde Stories, vertel sy ons van die Afrikaners van Onverwacht en Zita Pretorius, die nuwe musikale sensasie, praat met ons oor haar nuwe album, Skakerings van dagbreek.