Allegaartjie 8

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Ilse Koen, uitvoerende direkteur van Alzheimers Suid-Afrika, oor die verskillende vorms van demensie. Ruan Vermaak van Crisis-on-Call vertel ons van sy poging om voor 1 Desember vanjaar minstens 10 000 teddiebere vir kankerpasiëntjies in te samel en ons maak ʼn draai by die vier meisies van die groep Sterling EQ wat instrumentale musiek op sy kop draai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae