Podcast: Play in new window
In hierdie Allegaartjie vra ons vir Johan Kruger, ʼn prokureur van die regsfirma Hurter Spies, om vir ons raad te gee oor arbeidskwessies wat dikwels in die werksplek opduik. Isabel Groesbeek, ʼn genealogiese navorser en inligtingskonsultant, verduidelik hoekom is dié soort navorsing so interessant en Pierre Rossouw, die wenner van kykNet se realiteitsprogram Ons soek die Sanger, kom maak by ons ʼn draai.