Allegaartjie bring hulde aan TT Cloete

Een van Afrikaans se grootste digters, Prof. TT Cloete, het sy 90ste verjaardag op Saterdag 30 Mei gevier. Allegaartjie bring met hierdie spesiale aflewering hulde aan hom. Foto: kknk.co.za

Een van Afrikaans se grootste digters, Prof. TT Cloete, het sy 90ste verjaardag einde Mei gevier. Allegaartjie bring met hierdie spesiale aflewering hulde aan hom. Foto: kknk.co.za

Vrydag 30 Mei 2014

Hierdie Vrydag se Allegaartjie is ʼn spesiale aflewering wat opgedra is aan Professor TT Cloete, een van Afrikaans se grootste digters, wat hierdie Saterdag sy negentigste verjaarsdag vier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae