Allegaartjie – Program 68

Pierre Spies kuier in die ateljee waar hy met Burger Meyer gesels oor sy liefdadigheidsprojekte. Foto: pierrespies.co.za

Pierre Spies kuier in die ateljee waar hy met Burger Meyer gesels oor sy liefdadigheidsprojekte. Foto: pierrespies.co.za

Woensdag 7 Mei 2014

In hierdie Allegaartjie praat Esmarie Prinsloo met Stef Potgieter oor die Gebare Boere landbou-projek, Wouter van de Venter gesels oor die SA Blues Breakers album en ons kuier by Pierre Spies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae