Alzheimers en die feesseisoen, ‘n inspirerende gesondheidstorie en Manie Jackson se musiek

Manie-Jackson

Manie Jackson praat oor die sukses van sy jongste twee albums. Foto: musiekunlimited.com

Allegaartjie 228: Woensdag 17 Desember 201418

In hierdie Allegaartjie:  Madré Fraenkel verduidelik hoe families met geliefdes wat demensie en Alzheimers het moet tydens die feesseisoen, Johan Breytenbach deel sy inspirerende gesondheidstorie en Manie Jackson gesels oor sy nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae