Anel en Jakkie Louw praat oor Huweliksweek SA en Afrikaanse kortfilms

Bouwer Bosch en Bennie Fourie praat oor hulle kortfilm, Vuil Wasgoed. Foto: Argief.

Bouwer Bosch en Bennie Fourie praat oor hulle kortfilm, Vuil Wasgoed. Foto: Argief.

Allegaartjie 154: Donderdag 4 September 2014

In hierdie Donderdag se Allegaartjie: Ons gesels met Anel en Jakkie Louw oor Huweliksweek SA en Burger Meyer het gaan meer uitvind oor die twee kortfilms, Vuil Wasgoed en Totsiens, Pa, wat gewild was by vanjaar se kykNET Silwerskermfees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae