ATKV se talentkompetisie vir senior burgers en Riana Nel kuier by ons

Riana Nel praat oor haar nuutste album, liedjieskryf en die regte tyd. Foto: Riana Nel se Facebook-blad.

Riana Nel praat oor haar nuutste album, liedjieskryf en die regte tyd. Foto: Riana Nel se Facebook-blad.

Allegaartjie 108 – Woensdag 2 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Esmarie Prinsloo praat met Sakkie Kotze van die ATKV oor vanjaar se talentkompetisie vir senior burgers en Riana Nel kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae