Ben Janse van Rensburg praat oor skouhoenders en Blackie Swart kuier in die ateljee

Blackie Swart kuier in die ateljee en gesels oor sy jare in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Foto: Blackie Swart se Facebook-blad.

Blackie Swart gesels oor sy jare in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Foto: Blackie Swart se Facebook-blad.

Allegaartjie 98 – Woensdag 18 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie praat Ben Janse van Rensburg oor parasiete wat by skouhoenders voorkom en Blackie Swart gesels oor sy jare in die Afrikaanse musiekbedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae