Blink Stefanus en die Afrikaanse rolprent, Die Spook van Uniondale

Burger Meyer doen verslag vanaf die premiére van die Afrikaanse rolprent, Die Spook van Uniondale.

Burger Meyer doen verslag vanaf die premiére van die Afrikaanse rolprent, Die Spook van Uniondale. Foto: Die Spook van Uniondale se Facebook-blad.

Allegaartjie 145 – Vrydag 22 Augustus 2014

In vandag se Allegaartjie: Stefanus Nel praat oor sy projek Blink Stefanus en ons vertel jou meer van die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Spook van Uniondale.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae