Boek vir jong Afrikaanse leiers en Laurika Rauch se nuutste album

Laurika Rauch kuier in die Allegaartjie-ateljee, Foto: Argief.

Laurika Rauch kuier in die Allegaartjie-ateljee, Foto: Argief.

Allegaartjie 155: Vrydag 5 September 2014

In vandag se Allegaartjie: In die Afrikaanse boekrak bespreek Danie Langner sy boek, Kaart en Koördinaat, en Laurika Rauch gesels met Grietjie Prinsloo oor haar nuwe album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae