Bok van Blerk oor Leading Lady en Burgerd en Zita se eerste duetalbum

Katie-McGrath-en-Bok-van-Blerk-van-Leading-Lady

Katie McGrath en Bok van Blerk vertolk die hoofrolle in die Suid-Afrikaanse fliek, Leading Lady. Esté Meyer Jansen het met Bok gesels oor dié rolprent. Foto: Argief.

Allegaartjie 195: Vrydag 31 Oktober 2014

In vandag se Allegaartjie praat Bok van Blerk oor sy rol in Leading Lady en ons kuier by Burgerd en Zita wat praat oor hulle eerste duetalbum

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae