Bouwer Bosch loop die agterpad, die Jongeren-projek en Elizma Theron

Elizma Theron praat met Burger Meyer oor haar nuwe album, Stilte en Storms. Foto: Elizma Theron se Facebook-blad.

Elizma Theron praat met Burger Meyer oor haar nuwe album, Stilte en Storms. Foto: Elizma Theron se Facebook-blad.

Allegaartjie 138 – Woensdag 13 Augustus 2014

Bouwer Bosch vertel ons meer van sy nuwe reisprogram, Agterpad, en ons vertel jou meer van die FAK se Jongeren-projek wat studente van België en Nederland die kans gee om Suid-Afrika te kom besoek. Ons kuier ook saam met Elizma Theron, wat gesels oor haar nuwe album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae