Carel Boshoff se nuwe boek, die eerste SA Hoogland Spele in Gauteng en Pieter Mohr sing country-musiek

Die Suid-Afrikaanse Hoogland Spele, wat vir die eerste keer hierdie jaar in Gauteng aangebied, vind hierdie naweek plaas. Foto: Verskaf.

Die Suid-Afrikaanse Hoogland Spele, wat vir die eerste keer hierdie jaar in Gauteng aangebied word, vind hierdie naweek plaas. Foto: Verskaf.

Allegaartjie 100 – Vrydag 20 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons gesels met die skrywer Carel Boshoff, vertel jou meer van die eerste SA Hoogland Spele in Gauteng en kuier by die sangers, Pieter Mohr en Fredi Nest.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae