Carla van der Spuy praat oor plaasmoorde en die akoestiese groep Enovelle

Carla van der Spuy praat oor haar boek wat die verhale van slagoffers van plaasmoorde vertel. Foto: Carla van der Spuy se Facebook-blad.

Carla van der Spuy praat oor haar boek wat die verhale van slagoffers van plaasmoorde vertel. Foto: Carla van der Spuy se Facebook-blad.

Allegaartjie 150 – Vrydag 29 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Die skrywer, Carla van der Spuy, praat oor haar nuwe boek, Plaasmoorde: Slagoffers vertel self, en ons kuier by die akoestiese musiekgroep, Enovelle.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae