Die 1914 Rebellie en die Seisoene van Vrouwees konferensie


Ulricke Laubscher, Nadia Beukes, Valeska Muller en Leandie du Randt sal die sprekers wees by vanjaar se Seisoene van Vrouwees konferensie. Foto: Seisoene van Vrouwees se Facebook-blad.

Ulricke Laubscher, Nadia Beukes, Valeska Muller en Leandie du Randt sal die sprekers wees by vanjaar se Seisoene van Vrouwees konferensie. Foto: Seisoene van Vrouwees se Facebook-blad.

Allegaartjie 163: Woensdag 17 September 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons bring jou die eerste aflewering van ʼn gesprek oor die 1914 Rebellie – die historikus, Jackie Grobler, het met Esté Meyer Jansen hieroor gesels. Nadia Beukes en Valeska Muller is ook in die ateljee om jou meer te vertel van die Seisoene van Vrouwees konferensie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.