Die Agri Ekspo in Stellenbosch en Finesse se Skenk ‘n Boek projek

skenk-n-boek-Finesse-projek

Gospelsangeres en aanbieder, Rouchelle Liedemann, is die gesig van Finesse se 2014 Skenk ‘n Boek projek. Dalene Nel het met Esté Meyer Jansen hieroor gesels. Foto: voelgoed.co.za

Allegaartjie 198: Woensdag 5 November 2014

In hierdie Allegaartjie: Porcia Adams gesels met Burger Meyer oor die Agri Ekspo wat hierdie week in Stellenbosch plaasvind en Dalene Nel verduidelik hoe jy by Finesse se Skenk ʼn Boek projek kan betrokke raak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae