Die ATKV se skryfskool en PUK-studente betoog vir Afrikaans

Die studente aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het betoog vir Afrikaans. Foto: Argief

Die studente aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het betoog vir Afrikaans. Foto: Argief

Allegaartjie 128 – Woensdag 30 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Bernard Odendaal vertel ons meer van ʼn paar van die ATKV-skryfskool se kursusse en Burger Meyer doen verslag oor die PUK-studente se optog vir Afrikaans.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae