Podcast: Play in new window

In Allegaartjie se gesprekreeks oor boelies gee ons ook ‘n paar boeke van die motiveringspreker, Nick Vujicic, weg. Luister na hierdie program om uit te vind hoe jy hierdie boek kan wen. Foto: Christelike Boeke SA
Allegaartjie 101 – Maandag 23 Julie 2014
In hierdie Allegaartjie kyk ons na die impak van die verskillende vorme van boelie gedrag, ons gesels oor dissipline en humor, en Kay Cheytanov verduidelik hoe ouers hulle tieners kan help om loopbaankeuses te maak.