Die Minorca hoender by skoue, 30 Kerswense en die sangeres, Anais

Anais-se-Be-Your-Dream-musiekvideo

Die sangeres, Anais, praat met Burger Meyer oor die Be Your Dream projek wat uit die liedjie met dieselfde naam ontstaan het. Foto: Anais Elizabeth se Facebook-blad.

Allegaartjie 206: Maandag 17 November 2014

Maandag in Allegaartjie: Ons skouhoender kenner, Ben Janse van Rensburg, verduidelik waarop die Minorca hoender beoordeel word by ʼn skou, Michelle Burger gesels oor Helpende Hand se 30 Kerswense-projek en die sangeres, Anais, kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae