Podcast: Play in new window

Ina Paarman glo Suid-Afrikaanse disse hoef glad nie terug te staan vir enige ander land se kos nie. Foto: Ina Paarman se Facebook-blad.
Allegaartjie 171: Maandag 29 September 2014
In hierdie Maandag se Allegaartjie: Jannie Putter praat oor die realiteit van drome en Ina Paarman verduidelik waarom Suid-Afrikaanse disse spesiaal is.