Die skolewet en tuisonderrig, asook koelkop ouerskap en rebelle

tuisonderrig

Willem Kitshoff van Impak bespreek tuisonderrig en die Suid-Afrikaanse skolewet. Foto: todaysparent.com

Allegaartjie 186: Maandag 20 Oktober 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie skop ons af met ʼn nuwe gespreksreeks.  Willem Kitshoff van Impak Tuisonderrig is terug in die ateljee en hy gesels oor ʼn paar algemene vrae rondom die Suid-Afrikaanse skolewet en tuisonderrig.  Jannie Putter hervat die gesprek oor ʼn Wenplan vir jou Kind waar hy gesels oor koelkop ouerskap en waarom dit verkeerd is om te rebelleer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae