Die skrywer, Madelein Rust, kleinboere en ‘n skouspel vir die jongspan

Pedro praat oor die eerste skouspelagtige verhoogproduksie wat op die planke gesit word vir die jongspan.

Pedro Kruger praat oor die eerste skouspelagtige verhoogproduksie wat op die planke gesit word vir die jongspan.

Allegaartjie 115 – Vrydag 11 Julie 2014

In vandag se Allegaartjie: Ons gaan maak ʼn draai op die Afrikaanse boekrak en gesels met die skrywer, Madelein Rust. Louise de Klerk, die uitvoerende hoof van Timbali, verduidelik hoekom hierdie ondersteuningsprogram vir kleinboere as een van die beste in die wêreld geag word en Pedro Kruger praat oor ʼn skouspelagtige verhoogproduksie vir die jongspan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae