Die televisiekanaal fliekNET, ‘n nuwe romantiese komedie en hoe skryf jy ‘n draaiboek

Neels-van-Jaarsveld-in-Knysna

Neels van Jaarsveld op die stel van die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, Knysna, wat op 24 Desember landswyd in fliekteaters begin draai. Foto: Twitter.com.

Allegaartjie 220: Vrydag 05 Desember 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie: Anneke Villet vertel ons meer van kykNET se spesiale kanaal wat kykers sal bederf met plaaslike rolprente, Neels van Jaarsveld praat oor sy rol in die Afrikaanse romantiese komedie, Knysna, en Tina Kruger praat oor die draaiboek van Leading Lady.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae