Die toekoms van onderwys in SA en Elizma Theron se sewe liefdadigheidskonserte

elizma-theron

Elizma Theron praat oor November wat sy as haar welwillendheidmaand verklaar het. Foto: Elizma Theron se Facebook-blad.

Allegaartjie 221: Maandag 8 Desember 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie: Professor Rita Nieman van Impak Onderwysdienste praat oor die toekoms van onderwys in Suid-Afrika en Elizma Theron vertel meer oor haar welwillendheidmaand en die sewe liefdadigheidskonserte wat sy aangepak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae