Die voordele van tuisonderrig en Jannie Putter praat oor straf vir kinders

tuisonderrig

Willem Kitshoff van Impak praat oor die voordele van tuisonderrig. Foto: Argief.

Allegaartjie 191: Maandag 27 Oktober 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Willem Kitshoff van Impak Tuisonderrig oor die voordele van tuisonderrig. Jannie Putter plaas weer die fokus op ouerleiding en gesels oor tug en straf vir kinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae