Dokter Arien se gesondheidswenke vir stres en Ruan Wepener se spesiale vertoning

Ruan-Wepener-se-nuwe-liedjie-Oor-Doen

Ruan Wepener praat oor sy nuwe album en DVD. Foto: Ruan Wepener se Facebook-blad.

Allegaartjie 209: Donderdag 20 November 2014

In Donderdag se Allegaartjie: Dokter Arien van der Merwe, wat spesialiseer in streshantering en geïntegreerde medisyne, gee nog ʼn paar gesondheidswenke en ons kuier saam met Ruan Wepener, wat ons alles vertel van sy nuwe album wat vanaand by Die Blou Hond teater in Lynnwood, Pretoria opgeneem word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.