Podcast: Play in new window

Verona Goslett en Llewellyn Du Plessis by die Bon Hotel Riviera. Foto: Vir Ewig en Altyd se Facebook-blad.
Allegaartjie 184: Donderdag 16 Oktober 2014
In hierdie Donderdag se Allegaartjie: Llewellyn du Plessis en Verona Goslett is die aanbieders van Vir Ewig en Altyd, ʼn splinternuwe televisiereeks op ASTV, wat Suid-Afrikaners wys hoe om hulle droomtroues ʼn werklikheid te maak. Jaco van der Merwe van Bittereinder praat oor dié groep sy nuutste album en verduidelik hoe sy liefde vir Afrikaanse oor die jare ontwikkel het.