Ekonomie Minuut: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkope

Al wat ʼn organisasie en ontleder is, verwag ʼn baie lae ekonomiese groeikoers hierdie jaar. Dit maak datapunte wat wys of hierdie voorspellings waar word baie belangrik. Hierdie week is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwe voertuigverkope-data vir Maartmaand bekend gemaak.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.