Ekonomie Minuut: Beleggingskonferensie en beleidsonsekerheid

President Ramaphosa hou hierdie week sy vyfde beleggingskonferensie, maar swak sakevertroue en beleidsonsekerheid gaan dit moeilik maak om beleggers te oortuig om hier te belê.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Laeik ·

Steeds kan die ou nog nie begryp hoekom besighede nie hier sal belê nie.

Miskien sal hy begryp teen Beleggings Konferensie nommer 677.

annie ·

Almal moet net altyd hier kom belê en pledge wanneer Cyril betrokke is. Hy het vasgeval in verkryging met niks anders om te wys nie buiten Skandes-Skandes.

Kobus ·

As ek reg is het hy skaars 40% sukses behaal met sy vele beleggings beloftes wat gemaak is deur buitelandse beleggers. Dit is eintlik goed want die standaard is mos 30%

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.