Ekonomie Minuut: Die gevare van ‘n ‘lae groeilokval’

Die Financial Mail het hierdie week ʼn goeie artikel oor hoe dit gaan in ʼn ekonomie wat teen net-net meer as 0% groei. Die slegte groeivooruitsigte in Suid-Afrika word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid. Dit veroorsaak dat sakevertroue en investering laag is. ʼn Selfs groter kommer is die ekonomie se groeipotensiaal.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Harley Davidson ·

Alles daal die ekonomie,gesondheid dienste,munisipale dienste,al wat styg is die misdaad en bevolkings aanwas net by die massas natuurlik,die minderhede is meer verantwoordelik.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.