Ekonomie Minuut: Nie ‘n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?

Ek het verlede week afgesluit deur te argumenteer dat Suid-Afrika nie ʼn mislukte staat is nie, en dat ons ʼn ander benaming nodig het vir die uitdagings wat ons in die gesig staar. Ek wonder of ons nie weer in 1991 leef nie. Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Nettie ·

Ja-nee, hulle het ons nou amper ge-dekoloniseer! Sodra die laaste dinge ophou werk, sal hulle sukses kan verklaar.

Harley Davidson ·

Dat daar geluister moes word na pw botha en de klerk summier weggejaag moes word toe hy pw botha ondermyn het.

Stephen ·

Ons het heerlik gelewe in 1991 voor hierdie gemors begin het.

De Bok ·

Ek is nie so optimisties oor demokrasie 2.0 nie. Miskien as ons ‘n ACDP en VF+ koalisie regering het is daar nog hoop.

houopkruip ·

My advies aan Waldo – wag tot jy dalk eendag sonder daardie “cosy” werk van jou sit, en dalk net, nie ander werk kry in SA nie. Besluit dan of jy van mening is dis ‘n mislukte staat of nie.
Dit was eens op ‘n tyd met my die geval met 3 grade (verwant, en hoogs in aanvraag).
Kan nie glo iemand redeneer nog dat hierdie nie “another failed African state” is nie.
Die geskiedenis is langer as 30 jaar oud.

JN ·

Maak hul nou n April dag grappie hier of wat?
Nie net n mislukte staat nie maar eerder n mislukte land, n mislukte alles op elke iederlikke vlak en departement man…
Een groot gemors, dit is amper lagwekkend as dit nie so pynlik was om te sien hoe alles vergaan onder hulle nie..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.