Ekonomie Minuut: Stadige groei lê voor

Stadige ekonomiese groei beteken dat besighede nie groei nie, dat daar nie salarisverhogings betaal word nie, dat daar nie werkskepping is nie, dat die staat se belastinginkomste nie groei nie, en almal se skuld lyk meer ernstig.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Harley Davidson ·

Daar gaan geen groei wees onder die ANC beheer nie net armoede en anargie.

melaney ·

Verbasend hoe die anc hierdie land oor die afgrond bestuur het en nogsteeds hoopvol bly dat nog miljarde hier sal instroom. Meer verbasend is die ongeskooldes (en party geleerdes) wat net so hoopvol is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.