Ekonomie Minuut: Suid-Afrika is nie ‘n mislukte staat nie

Baie mense sê deesdae Suid-Afrika is ʼn mislukte staat. Dit is nie waar nie. Baie goed is nie reg in Suid-Afrika nie, maar ons sal ʼn ander benaming daarvoor moet kry.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

De Bok ·

Suid Afrika is nie ‘n mislukte staat nie, dit is ‘n mislukkende staat. Ons beweeg stadig maar seker al hoe nader aan ‘n mislukte staat.

Leon ·

As SA nie n mislukte staat is nie , sal ek graag wil weet wat is SA dan ? en wat kan en moet nog misluk om n volmaakte Mislukte staat te wees ?
Ons is baie lief veral deesdae om in alle opsigt ise baie tegnies te raak en op daai manier die erkenning te ontduik ??????
As ons kyk waar die land 20 jaar gelede was tov alles en 9ns vergelyk dit met vandag dan is ons n mislukte staat , maar dit is al so n groot mislukking dat ons nie meer weet hoe iets positief lyk nie.
Dankie leon

Schalk ·

Baie mense? Wat van die grootste meerderheid? Hierdie volstruis siekte is n lelike ding.

houopkruip ·

Nie ‘n mislukte staat nie ?
Nou het ek alles gehoor !
Soos die ander kommentaar hier – volstruis siekte.
Maar ek veronderstel jy glo jouself.

Republikein in die Wes Kaap ·

‘n Kwesbare land met ‘n mislukte regime in beheer.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.