Ekonomie Minuut: Twee redes om ‘n oog op vandag se BBP-syfers te hou

Vandag word die BBP- en ekonomiese groeisyfers vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak en hoewel dit kan klink soos ou nuus, is daar ʼn paar redes om hierdie aanwyser dop te hou.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Tallies ·

Lekker om weer na Prof Krugell te luister.
Ek het as Puk-student destyds by hom klas gehad.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.