Elma Postma, Brilpikkewyne en dokumentêr oor renosterstropery

Tessie is een van die vier Brilpikkewyn kuikens wat as ambassadeur vir haar spesie sal optree. Foto: Esté Meyer Jansen

Tessie is een van die vier Brilpikkewyn kuikens wat as ambassadeur vir haar spesie sal optree. Foto: Esté Meyer Jansen

Allegaartjie 165: Vrydag 19 September 2014

In hierdie Vrydag se Allegaartjie praat ons met Elma Postma oor haar nuwe televisieprogram, Waardevol. Esté Meyer Jansen gaan kuier by die Pretoriase Nasionale Dieretuin se Brilpikkewyn kuikens en Reina-Marie Loader praat oor haar dokumentêre rolprent, Horn, wat die sosio-ekonomiese aspek van renosterstropery

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae