Fanie Viljoen, Advokaat Jan Henning en kinderliteratuur

Fanie Viljoen praat oor sy boek, Pleisters vir die Dooies. Foto: goodreads.com

Fanie Viljoen praat oor sy boek, Pleisters vir die Dooies. Foto: goodreads.com

Allegaartjie 130 – Vrydag 1 Augustus

In hierdie Vrydag se Allegaartjie: Fanie Viljoen praat oor sy boek, Pleisters vir die Dooies, en ons gesels met Advokaat Jan Henning oor die boek, Stories Agter die Toga terwyl prof. Franci Greyling jeug- en kinderliteratuur bespreek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.