Finansiële welstand: Begin nou om ʼn noodfonds op te bou

geld-finansies-spaar-begroting-belegging-02-deur-stevepb-op-pixabay

Foto: Stevepb/Pixabay.com

Wat is ʼn noodfonds, hoekom het ek een nodig en hoe begin ek om een op te bou?

Dit is die vrae wat die finansiële welstandafrigter, Ronel Jooste, in vandag se onderhoud bespreek. Sy verduidelik ook hoeveel geld jy in so ʼn noodfonds moet opbou en in watter soort belegging ʼn mens dit kan spaar.

Jooste raak ook aan pensioen- en mediese fondse, asook die soort lewensdekking wat ʼn mens sal benodig.
[pdf-embedder url=”https://s3-eu-west-1.amazonaws.com/rak2.spens.co.za/maroelamedia/geldfiks-oefenprogram.pdf”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Ander Gert ·

Esté, sal julle ook ‘n gesprek oor kosbare metale en hul plek om waarde te hou, doen asseblief?

Sukkel-Sukkel ·

Wens dit kon gebeur, daar is net eenvoudig nie geld in my ou begroting’tjie. Sukkel om net maandeliks uit te kom. En daar is al meer mense in my direkte kring met wie dit so gaan.

Jo-anli ·

Hoe kry jy gespaar met n karige pensioen. Sukkel om kos op tafel te kry. Het al werklik blikkie hondevleis gebruik soos bullybeef saam met macoroni net om kos te hê vir 2 dae.
Eet 2 maal per maand R15 se maalvleis dan word gerek met aartappels. Kos is n luukse vir ons leef van uur na uur

MW ·

Skokkend ! En sover jy hoor is almal bekommerd oor hul werksituasies. Hoeveel meer mense sit vandag in Jo-anli se bootjie? Sou graag wou sien hoeveel hoë lui met SASSA ‘n lewe sou kon maak

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.