Finansiële welstand: Jou denkpatrone oor finansies

Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, meen elke persoon het een spesifieke denkpatroon oor finansies. Foto: Verskaf.

Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, meen elke persoon het een spesifieke denkpatroon oor finansies, of ʼn kombinasie van ʼn paar.

Sy sê dit is belangrik dat jy weet wat jou denkpatroon is en wat die voordele en nadele van die patroon is.

Jooste gesels vandag ook met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor bykomende inkomstebronne en hoe ʼn mens dit kan skep. Sy bespreek ook ʼn paar van die strategieë wat ʼn mens kan gebruik om finansiële vryheid te verkry.

Onthou om Jooste en Helpende Hand se ʼn Geldfiksgids vir finansiële onafhanklikheid hier af te laai. Luister ook na die podsending boaan hierdie berig vir meer inligting.

[pdf-embedder url=”https://s3-eu-west-1.amazonaws.com/rak2.spens.co.za/maroelamedia/geldfiks-oefenprogram.pdf”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

wielie ·

Ai …………. geldfiks is SA?? My salaris kom nie eers meer by alles by nie?!

sweis ·

Met alle respek gevra wat is mev Jooste se finansiële agtergrond en kwalifikasies,ek kry meestal finansiële raad by mense soos Dawie Roodt en Mike Schüssler .

Ronel ·

Hello Sweis. CA(SA) asook MDP, beide cum laude. Meer as ‘n dekade se korporatiewe werkservaring in senior posisies in die bank, versekering en beleggings industriee. Outeur van Financially Fit and Wealthy, boek oor persoonlike finansies met benoemings vir toekennings. Eienaar van suksesvolle besighede onder andere ‘n maatskappy wat finansiele konsultasies en opleiding doen. Verskeie Besigheidsvrou van die Jaar benoemings en toekennings. Besit en bestuur my eie eiendomsportefeule waaronder ‘n gastehuis. Skryf die finansiele artikels vir hele paar tydskrifte onder andere Finesse, AccountancySA en Woman Entrepreneur (internasionaal). Bied finansiele program op radio aan. Doen ongeveer 50 finansiele praatjies by korporatiewe en ander groot geleenthede landswyd per jaar. Stigter van Ronel Jooste Dream Foundation wat hulle beywer vir armoede verligting dmv finansiele opleiding. Finansiele ambassadeur vir Helpende Hand. As jy weer met Dawie gesels vra hom gerus uit oor my.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.