Finansiële welstand: Jou vrae oor finansies beantwoord

ronel-jooste-facebook

Ronel Jooste tydens die bekendstelling van haar boek ‘Financially Fit and Wealthy’ in Aprilmaand. Foto: Ronel Jooste/Facebook.com

As ʼn finansiële welstandafrigter wat gereeld praatjies lewer, kry Ronel Jooste dikwels vrae oor dieselfde tema betreffende finansies.

Jooste bespreek in vandag se onderhoud afleggings, egskeidings en hoe om daardie groeiende gaping tussen jou inkomste en uitgawes te dek.

Luister gerus na Jooste se gesprek met Esté Meyer Jansen van Maroela Media boaan hierdie berig. Onthou ook jy kan Jooste en Helpende Hand se ʼn Geldfiksgids vir finansiële onafhanklikheid in 12 maklike stappe hier aflaai.
geldfiks-oefenprogram

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae