Finansiële welstand: ʼn Paar beginsels van beleggings

Ronel Jooste (Foto: Verskaf)


As jy droom oor finansiële onafhanklikheid is beleggings een van die dinge wat jy op die reis na finansiële welstand onder die knie sal moet kry.

Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, verduidelik wat jy moet weet van elkeen van die verskillende soorte beleggings wat ʼn mens moet kry. Sy gee ook ʼn paar van die voordele en verduidelik waarna jy moet uitkyk as jy in kontant, eiendomme, effektetrust en aandele belê.

Jooste het saam met Helpende Hand ʼn Geldfiksgids ontwerp wat finansiële onafhanklikheid in 12 maklike stappe uiteensit. Laai die gids hier af en luister na die onderhoud boaan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.