Francine Rivers kuier in Suid-Afrika en Henk Pretorius oor Leading Lady

Francine-Rivers

Die Amerikaanse Christelike fiksieskrywer, Francine Rivers, het onlangs ‘n draai in Suid-Afrika kom maak om die verkope van meer as ‘n miljoen van haar boeke in die land te vier. Foto: Francine Rivers se Facebook-blad.

Allegaartjie 200: Vrydag 7 November 2014

In vandag se Allegaartjie praat Esté Meyer Jansen met die Amerikaanse skrywer, Francine Rivers, wat onlangs ʼn draai in Suid-Afrika kom maak het en Burger Meyer gesels met Henk Pretorius oor die Suid-Afrikaanse rolprent, Leading Lady.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae