Gedenktekens, die jaarlikse Hoefslagfees en Bok van Blerk

Kostuumvertonings is maar net een van die talle items wat by vanjaar se Hoefslag Fees by Geyerspan te sien sal wees. Foto: Hoefslagfees Geyerspan se Facebook-blad.

Kostuumvertonings is maar net een van die talle items wat by vanjaar se Hoefslagfees by Geyerspan te sien sal wees. Foto: Hoefslagfees Geyerspan se Facebook-blad.

Allegaartjie 168: Woensdag 24 September 2014

In hierdie Erfenisdag uitgawe van Allegaartjie: Die historikus, Jackie Grobler, praat oor sy besoek aan die VK om gedenktekens te vind wat die Anglo-Boereoorlog herdenk. Claudia van der Nest vertel ons meer oor die jaarlikse Hoefslagfees en Bok van Blerk praat met Burger Meyer oor die boere-generaal, Koos de la Rey.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae