Gesinne, boelies en Trap vir Vreugde se fietstoer

Jakkie van der Colff is tans besig om rondom Suid-Afrika fiets te trap vir 'n goeie doel. Foto: Trap vir Vreugde Facebook-blad.

Jakkie van der Colff is tans besig om rondom Suid-Afrika fiets te trap vir ‘n goeie doel. Foto: Trap vir Vreugde Facebook-blad.

Allegaartjie 86 – Maandag 2 Junie 2014

In hierdie Allegaartjie praat ons verder oor gelukkige gesinne, Annelize Brits vind uit hoe kinders boelies moet hanteer en Jakkie van der Colff praat oor sy fietstoer rondom Suid-Afrika vir liefdadigheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae