Gesondheid en fiksheid en Kurt Darren se nuwe musiek

Kurt-Darren-se-Lied-vir-die-Vrou

Kurt Darren gesels oor sy nuwe album, Lied vir die Vrou. Foto: Kurt Darren se Facebook-blad.

Allegaartjie 216: Maandag 1 Desember 2014

In hierdie Allegaartjie gee die Mnr SA-finalis, Pieter du Plessis, nog ʼn paar wenke rondom gesondheid en fiksheid vir die Desembervakansie en ons kuier saam met Kurt Darren in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae