Gevoel van Veiligheid en The Ballistics

Este Meyer Jansens gesels met die Kaapse blues-rockgroep, The Ballistics. Foto: The Ballistics Facebook-blad.

Este Meyer Jansens gesels met die Kaapse blues-rockgroep, The Ballistics. Foto: The Ballistics Facebook-blad.

Allegaartjie 134 – 7 Augustus 2014

In hierdie Allegaartjie: Die akoestiese rockgroep Gevoel van Veiligheid maak ʼn draai in die ateljee en  Este Meyer Jansen gesels met die kitaarspeler van die Kaapse blues-rockgroep The Ballistics.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae