Gewilde Afrikaanse uitdrukkings se oorsprong en ‘n taal wat brûe kan bou

taaltoffie1

Susan Lombaard gee die oorsprong van ‘n paar gewilde Afrikaanse uitdrukkings. Foto: Argief.

Allegaartjie 227: Dinsdag 16 Desember 2014

In hierdie Versoeningsdag se aflewering van Allegaartjie vertel Susan Lombaard ons meer van ʼn paar gewilde Afrikaanse uitdrukkings en woorde se oorsprong en Dr. Nico Nortje praat oor taal se vermoë om brûe te bou tussen verskillende kulture.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae