Goeie nuus vir besoekers aan die Voortrekkermonument en Danie Langner praat oor die FAK dokumentêr

Daar is nou daagliks twee gratis toere deur die Voortrekkermonument - Mariska Batt het al die inligting. Foto: omnilexica.com

Daar is nou daagliks twee gratis toere deur die Voortrekkermonument – Mariska Batt het al die inligting. Foto: omnilexica.com

Allegaartjie 123 – Woensdag 23 Julie 2014

In hierdie Allegaartjie: Ons deel die goeie nuus vir besoekers aan die Voortrekkermonument en Danie Langner vertel waarna ons kan uitsien in die laaste twee episodes van die FAK se Groot Trek Viertrek dokumentêre televisiereeks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae