Groblerspruit: Episode 5


groblerspruitRoelof se halfsuster, Minette, ontdek haar oorlede pa se kosbare Walter Battiss skildery, wat sy geërf het, hang nie meer teen die studeerkamer se muur nie. Prokureur Douw Kruger lê besoek af by Roelof se ma, Susan, en hulle het heelwat om oor te gesels…

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae